top of page
HOME
ABOUT
MUSIC
SHOP
EVENTS
GALLERY
PHOTOS
VIDEOS
EPK
CONTACT
More
Use tab to navigate through the menu items.
VIDEOS
Back To Gallery
All Videos
Play Video
Play Video
03:28
Flower (Official Visualizer)
Play Video
Play Video
02:30
Loca (Official Lyric Video)
Play Video
Play Video
09:20
Rayne en Elandre groet vir Elsa | 31 Maart 2022
Rayne sing ook spesiaal vir Elsa 'n lied.
Play Video
Play Video
03:26
#OpDaaiNoot | Rayne sing: Lugkasteel | 23 November 2022
Play Video
Play Video
12:40
Rayne | Oor sy jongste enkelsnit 'Lugkasteel' | 23 November 2022
Die kunstenaar Rayne kuier by ons om sy jongste enkelsnit LUGKASTEEL met ons te deel. Ons hoor ook waarmee hy alles besig was na sy laaste kuier by ons.
Play Video
Play Video
13:43
Rayne | enkelsnit: "Skaduwees" | 17 Desember 2021
Rayne kuier vir die eerste keer by ons, en gesels oor sy enkelsnit, "Skaduwees".
Play Video
Play Video
03:50
OpDaaiNoot | Rayne sing: "Skaduwees" | 17 Desember 2021
Rayne | enkelsnit: "Skaduwees" | 17 Desember 2021
Play Video
Play Video
05:46
RAYNE - Skaduwees (Official Music Video)
Listen to “Skaduwees”: https://rayne.lnk.to/SkaduweesMB "Skaduwees gaan oor om jou lewe terug te neem en om vanaf die donker in die lig in te stap. Ons spandeer so veel van ons lewens om om ander mense se gemak te dans. Ons sal ons eie drome en begeertes op die agterste sitplek sit omdat ons bang is wat ander sal dink, en dat dit hulle dalk ongemaklik sal laat voel. Skaduwees is ‘n lyn wat ek getrek het om te sê: “Genoeg is genoeg.” Skaduwees is in totaliteit ‘n verklaring van self-liefde en dat ek myself en my geluk gaan begin prioritiseer, en ek hoop dat dit julle sal inspireer om dieselfde te doen, want ons verdien al die geluk in die wêreld. Ek hoop Skaduwees laat julle vry voel. Ek wil hê mense moet 2 uur die oggend daarop dans in hulle kamers, ek wil hê die liedjie moet die vlam binne in mense weer aansteek. Ek wil hê dit moet julle krag gee. Genoeg gelewe in die donker." - R A Y N E ►CONNECT WITH RAYNE: Instagram - https://www.instagram.com/rayne.music/ Facebook - https://www.facebook.com/raynemusic.co.za/ Spotify - https://open.spotify.com/artist/3BfKXIXRTtUMCUSWK0f3CN Apple - https://music.apple.com/za/artist/rayne/1541384430 Deezer - https://www.deezer.com/en/artist/114519122 Website – https://www.raynemusic.co.za/ ►CREDITS: RAYNE - Director, Choreographer, Wardrobe and Styling Matthew Levings – Director, Videographer, Cinematographer and Editor Lewis Lehmann - Editor J. Livini – Lighting and Assistant Crew Member Drew Blair Mathie – Choreographer and Assistant Keenan Du Plessis – Choreographer and Dancer Eden Borrageiro (Eden Makeup Artistry) – Make Up and Hair Kenan Venter (Buzzing Beats) – Make Up and Hair Linda Lotter – Wardrobe and Styling Bokang Karabo Sesele – Behind The Scenes Videographer, Photographer and Director Taryn Ferreira – Dancer Zayne van Reenen – Dancer Charlene Hendricks – Dancer Liza Du Plessis – Actress: Barista and Newsreporter Jurie Boshoff – Extra: Agent #1 Dylan van Zyl- Extra: Agent #2 ►SPECIAL THANKS: Mom and Dad ♥ Hollywood Costumes Mustang Sally’s Ferdi Potgieter Cedric Tyler Amalahle Administrators ►LYRICS: Ek weet hoe dit voel, Ons behoort nie aan hul mensdom nie. Ons leef weg van die norm, Ver van waar al ons uniekheid en nuwe idees sal bloei. Ek weet jy strykel met jouself en jou vrees, Jou ore tuit van die geskinder. Glo my ek weet hoe byt die donker, Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. ‘n Lee hand voor my mond, Hou die waarheid in geseel. Uit die lig uit gestoot, Maar ek’s terug om die hoofrol te speel. My hart hunker na bietjie sonlig, Ek is so moeg om leeg te wees. Genoeg gelewe in die donker, Dis my beurt om in die lig te dans die keer. Ek weet jy strykel met jouself en jou vrees, Jou ore tuit van die geskinder. Glo my ek weet hoe byt die donker, Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. Ek weet nie meer of ek kan aanhou Om te beweer dat ek daarvan hou Om jou verwagtinge te volhou Laat my vry wees. Ek weet jy wil dalk aanhou karring, Maar kom ek spaar jou die verwarring. Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. My hart hunker na bietjie sonlig, Ek is so moeg om leeg te wees. Genoeg gelewe in die donker, Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. Ek weet jy strykel met jouself en jou vrees, Jou ore tuit van die geskinder. Glo my ek weet hoe byt die donker, Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. Ek weet nie meer of ek kan aanhou Om te beweer dat ek daarvan hou Om jou verwagtinge te volhou Laat my vry wees. Ek weet jy wil dalk aanhou karring, Maar kom ek spaar jou die verwarring. Ek dans my hele lewe lank in Skaduwees. #RAYNE #Skaduwees #SKDWS
Play Video
Play Video
03:13
R A Y N E - Here Comes The Change - Kesha Cover (EventCast Live Session)
“Laat Dit Reën” now available: https://distrokid.com/hyperfollow/rayne10/laat-dit-ren ►CONNECT WITH RAYNE: Instagram - https://www.instagram.com/rayne.music/ Facebook - https://www.facebook.com/raynemusic.c... Spotify - https://open.spotify.com/artist/3BfKX... Apple - https://music.apple.com/za/artist/ray... Deezer - https://www.deezer.com/en/artist/1145... Website – https://www.raynemusic.co.za/ Guitarist: Joshua Oosthuizen Studio: EventCast #RAYNE
Load More
bottom of page